|
|
Anna sê: " Kyk, ek het mos nog altyd gesê dat ek
'n liggaamsdeel sal gee vir 'n betroubare band ... en toe
was dit glad nie eers nodig nie :-)....Ek en die Morkels
(Derek en Junia) is al 'n ruk lank tjomme,
maar dit het 'n onverwagse CD projek ("In die kring van
die Digters") gevat om ons te laat besef wat heeltyd
onder ons neuse was. Met Solo, wat ons in Mei 2006 op
lead guitar gejoin het, is dit nou eers lekker om 'n
band te wees.
Die styl van ons songs is meesal Boererock, Folk en
Old-style Rock, met hier en daar iets in Blues. Ons
verkies om ons eie oorspronklike songs te doen, maar sal
ook 'n cover of twee ingooi, as die geleentheid dit
vereis." |
|
|
|
|
|
Anna
Lead Vocals,
Ritme Kitaar, Liedjieskrywer |
Junia
Keyboard,
Backing Vocals |
Derek
Dromme |
Solo
Lead Kitaar,
Bekfluitjie |
|
|
|
|
|
|