MôRE
Môre gaan
ek geboue vir berge verruil
en die fone aanhou laat huil
my computer uit-plug, my kitaar afstof
As jy my pla, word ek sommer onbeskof
Môre gaan
ek my en myne pak
en die langpad one-way vat
tot ek die soom van die branders slaan
by die saamloop van ‘n warm en koue oseaan
Chorus:
Laat Sarie woon waar sy wil
ek kan doen sonder daai gril
van geld en dryfkrag om my siel te verkrag
en 60 sigarette ‘n dag
Bridge:
Dis “Christ in die Desert”-tyd
en die
węreld is baie wyd
Verse 2
Chorus
Lirieke
en Melodie: © PlatAnna (1999)
CD:
Halleluja Suid-Afrika - PlatAnna & Die 2-Year-Guarantee
Band
(April 2006)
|