HALLELUJA,
SUID-AFRIKA!
Beatboy
rob die bottlestore, Halleluja
Jannie praat nou Engels more, Halleluja
Ismael maak sy sakke vol, Halleluja
Sipho het nog ‘n taxi gerol, Halleluja
Chorus:
So boek maar my ticket London toe,
stuur my ‘n e-mail in die taal
maar hoe kan ek sing van Afrika
in ‘n vreemde land
Herhaal
Chorus
Zuma, o Zuma, o Zuma, o Zuma..
Sê dis nie waar, het jy maar afgetree
verlede jaar
By die
Jukskei rivier, 4 by 4 bestuur
Ja die lug is so vuil, ek wil sommer huil
By Tafelberg gooi die bergies nog dop
Op die lyn in my hand
soek ek die pad deur my land
Die petrol prys kom nooit weer af, Halleluja
Die Tsotsi’s raak nou lekker mak, Halleluja
Mbeki trek net aan sy pyp, Halleluja
Al wat ek kan doen is suip, Halleluja
Chorus
(x2)
Lirieke: © PlatAnna (2000
+ 2005)
Melodie:
Verskeie
CD: Halleluja Suid-Afrika - PlatAnna & Die
2-Year-Guarantee Band
(April 2006)
|