Lyrics


JERONIMO

Wat skree Jeronimo 
wanneer hy uit ‘n vliegtuig spring?
Is daar nog ‘n woord vir sinoniem? 

As ander vrouens mini's dra, 
Kamakazi Pilots helmets vra
mag mens hul skiet in toerisme seisoen? 

Chorus :
Sal jy ‘n waiver teken 
elke keer as ek iets moet doen?
Kan jy ooit geld met passion versoen?
Maandag’s ‘n swak manier 
om ‘n sewende van my tyd te bestee
Hoeveel koffie is te veel?

Daar is geen kieme wat goed ruik
Freedom Fighters wil my vryheid fnuik
Ek soek whiskey in die vending masjien 

Die prostaat feetjie dwing jou om 
bierblikke te vermom
Daai post-zip dribble maak jou dom 

Chorus :
Sal jy ‘n waiver teken 
elke keer as ek iets moet doen?
Kan jy ooit geld met passion versoen?
Maandag’s ‘n swak manier 
om ‘n sewende van my tyd te bestee
Hoeveel koffie is te veel?

Lirieke en Melodie: © PlatAnna 2000


CD: Halleluja Suid-Afrika - PlatAnna & Die 2-Year-Guarantee Band
      (April 2006)