a


Besprekings

Agent:  Gypsy Productions
Telefoon:  072 115 4524 / 058-82110749
 Faks:  086 680 6489
E-pos:  besprekings@gypsy.co.za 
PlatAnna is gebaseer in Villiers (Noord-Oos Vrystaat).

 

Gigs

Die PlatAnna Band is pas terug van 'n uiters suksesvolle Suid-Kaap toer. Ons gaan vir die volgende 2-3 maande dit bietjie rustiger vat met optredes, aangesien ons studio werk te veel begin raak, maar sal steeds versoeke vir optredes oorweeg.

Anna en Solo gaan ook in hierdie tyd aan 'n nuwe splinter-projek begin werk.
 

Webontwerp deur Gypsy Productions. Kopiereg op alle inhoud - PlatAnna 2006 -2007