a


Artikels uit PlatAnna se Pen
 

Pere is nie die ideale stapelvoedsel nie
Dit het al jonk begin, hierdie vermoë van my om my naam in die openbaar te vergat….
Ek is nou al so gewoond daaraan dat ek nie eens meer bang is daarvoor nie (en dít, reken my vriend Willie Strauss, is juis een van my beter kwalitieite – dat dit my glad nie met vrees vervul nie, veral as mens dink hoe gereeld ek dit doen).
Klik hier vir die volle artikel

Die Coning se los tong en ander fabels
En daar begin ‘n nuwe stryery in die Afrikaanse musiek….. Eintlik is dit al ‘n jare-lange twispunt, maar een wat tot dusver uit die publieke forum gehou is.
Nee, ek praat nie van die gekerm oor Jacques de Coning, die redakteur van Vonk, op Vonk se voorblad is nie ….ek het niemand hoor kerm toe die redaktrise van Hustler self kaal op die voorblad verskyn het nie - en dit sommer met die eerste uitgawe wat sy redaktrise van is….nee, daai’s die minste….
Klik hier vir die volle artikel

These are the pro's and con's of songwriting
Okay, jy kan tunes maak en woorde daarvoor skryf. Baie geluk. Ongelukkig gee dit nie vir jou ‘n loopbaan as liedjieskrywer nie. Soos met enige ander loopbaanrigting, maak die kreatiewe proses hoogstens 30% van die pakket uit. Die res van die prosesse is minder romanties, maar as jy ‘n meetbare sukses daarvan wil maak, moet jy besef dat dit ‘n job soos enige ander is, met ‘n produk wat in die vraag en aanbod van ‘n mark moet voldoen.    
 … Klik hier vir die volle artikel

Webontwerp deur Gypsy Productions. Kopiereg op alle inhoud - PlatAnna 2006